OVK het nou 'n aanlynwinkel
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Francois Loots, Handel Operasioneel Bestuurder by OVK, oor hul nuwe aanlynwinkel wat hul bekend gestel het.
Jy laai eenvoudig net die OVK-toepassing af op die App Store of Google Play, gaan na die aanlynwinkel en begin inkopies doen.
Jy kan deur die produkte blaai, kies wat jy nodig het en jou bestelling sommer daar en dan plaas.
Jou OVK-tak kry dan die bestelling en maak dit gereed vir jou om af te haal.