Vrystaat Nasorgsentrum - Liggiefees 2026
Loading player...
VRYSTAAT NASORGSENTRUM SE JAARLIKSE LIGGIEFEES IS TERUG!
En hierdie jaar gaan dit GROTER en BETER wees as ooit tevore!
13 – 28 November 2026
18:00 – 22:00
Kom beleef ’n Afrika-Kersfees Wonderland saam met ons!
Wonderlike vermaak
Hope pret vir oud en jonk
Heerlike kosstalletjies
’n Magiese atmosfeer met pragtige Kersliggies
Kosbare oomblikke vir die hele familie
TOEGANG: Slegs ’n donasie!
Bring jou familie en vriende en kom vier die feestyd saam met ons. Dis ’n Kersfeeservaring wat jy nie wil misloop nie!