Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

--:--
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmielies se spotpryse het hierdie week gedaal en terselfdertyd gestabiliseer. Sojaboon spotpryse het ook gedaal. Sonneblom spotpryse het skerp gestyg. Koringpryse het ook gedaal en Rusland het ‘n groot invloed op pryse tans. Sorghum het ook gedaal. Lusernpryse het redelik stabiel en laer gebly die week.
8 Mar 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nuwe ooreenkoms vir Lesotho-wol

Pieter Möller berig oor 'n nuwe ooreenkoms wat onlangs met Lesotho gesluit is om die lewensgehalte van dié land se wol- en angorra boere te verhoog.
26 Mar 1AM 1 min

Nasionale Afslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die jaarlikse Nasionale Afslaerskompetisie wat weer eersdaags afskop by verskeie landbouskoue regoor Suid-Afrika.
24 Mar 11PM 1 min

Nuwe projek vir VK-wolbedryf

Internasionale wolnuus: die wolbedryf in die Verenigde Koninkryk het begin met 'n nuwe projek wat voordele vir produsente inhou.
22 Mar 12AM 1 min