PM berig oor die vernietigende effek van beurtkrag op ‘n melkplaas in KwaZulu-Natal

--:--
Die negatiewe uitwerking van beurtkrag, het ‘n melkplaas in KwaZulu-Natal genoop om duisende liters melk te stort. Lae stroomstelling het byvoorbeeld veroorsaak dat meer as 11 000 liter melk op een dag gestort moes word. Kostes is opgejaag en selfs masjinerie het uitgebrand.
26 Mar 2023 3PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nuwe ooreenkoms vir Lesotho-wol

Pieter Möller berig oor 'n nuwe ooreenkoms wat onlangs met Lesotho gesluit is om die lewensgehalte van dié land se wol- en angorra boere te verhoog.
26 Mar 1AM 1 min

Nasionale Afslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die jaarlikse Nasionale Afslaerskompetisie wat weer eersdaags afskop by verskeie landbouskoue regoor Suid-Afrika.
24 Mar 11PM 1 min

Nuwe projek vir VK-wolbedryf

Internasionale wolnuus: die wolbedryf in die Verenigde Koninkryk het begin met 'n nuwe projek wat voordele vir produsente inhou.
22 Mar 12AM 1 min