Matjhabeng-gemeenskap moet deel in planne vir Welkom-lughawe

Loading player...
Die gemeenskap van Welkom en omliggende gebiede behoort ingesluit te word by planne om die Phakisa-renbaan en lughawe te laat herleef. Die president van die Vrystaatse Goudveldsakekamer, Lisette du Plessis, sê aan die OFM Business Hour, dat hulle met betrekking tot die lughaweprojek lugvaartkundiges in die gebied het, soos Brian Emmenis, wat kan help om te verseker dat die Welkom-lughawe tot sy volle glorie herstel word.
9 May 2023 5AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

WEF 2026 key takeaways for African countries

This year’s World Economic Forum (WEF) in Davos, Switzerland, underscored a simple truth: the rules-based global order as we knew it is shifting. But is this a moment of crisis or a window of opportunity particularly for African countries? International relations analyst Aaliyah Vayez unpacks the standout moments from WEF…
26 Jan 9AM 45 min

Verstaan jou regte by eiendomsveilings

Wat gebeur wanneer ’n eiendom wat op ’n veiling gekoop is, met kenmerke bemark word wat nie deel van die verkoop is nie? Ons ontleed ’n baanbrekers-uitspraak oor verbruikersbeskerming ná ’n Limpopo-egpaar ontdek het dat die dam en wild wat gebruik is om ’n wildplaas te verkoop, in werklikheid op…
22 Jan 12PM 11 min

Foot-and-mouth disease forces Bloem Show to cancel livestock showcase

The organisers of the much-anticipated Bloem Show have cancelled the livestock showcase for 2026. This is due to the ongoing outbreak of foot-and-mouth disease in South Africa. Bloem Show CEO, Elmarie Prinsloo, says that the decision was a difficult one for them to make. However, the rest of the event…
19 Jan 9AM 2 min