Charl Saunderson gesels in sy weeklikse progam “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

--:--
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers. Vandag gesels hy oor vooruitgang en sukses in ‘n boerdery en wat dit verg van landbouers om sogenaamd staande te bly, maar terselfdertyd fokus te behou.
30 Jun 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Laventel vir die ladies met Isabel Saunderson

Isabel Saunderson, eggenote van die bekende Charl, van "Kom ons praat weer bietjie boer-faam", gesels vanoggend op die vooraand van Moedersdag hierdie naweek. Sy deel 'n lip-lek lekker skaaprib resep.
9 May 4 min