Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie, “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

--:--
Charl Saunderson is ‘n dorper-teler van die Kenhardt-distrik en ook ‘n berader, predikant en landbouer. Hy gebruik staaltjies uit die landbousektor om as motivering te dien vir mede-landbouers en bring hoop in uitdagende tye.
7 Jul 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Laventel vir die ladies met Isabel Saunderson

Isabel Saunderson, eggenote van die bekende Charl, van "Kom ons praat weer bietjie boer-faam", gesels vanoggend op die vooraand van Moedersdag hierdie naweek. Sy deel 'n lip-lek lekker skaaprib resep.
9 May 4 min