
Die OFM tuinbou praatjie word moontlik gemaak deur Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein Langenhovenpark
--:--
Hierdie week gesels Christo oor hoe om 'n nuwe grasperk te vestig en te versorg. Kry die naweek 10% afslag op Mayford LM grassaad, LM Grasplantjies, asook Protek 7:1:3 kunsmis. Slegs die naweek nog - 3 kissies groente plantjies vir R100.