OFM Tuinbou Praatjie word moontlik gemaak deur ‘Pretty Gardens’ Tuinsentrum in Bloemfontein

--:--
Vandag gee Christo Coetzer advies oor hoe om van daardie onkruid op jou grasperk ontslae te raak. Kry hierdie naweek 10% (tien persent) afslag op ‘n sak kompos van 30 decimeters en potgrond, asook 10% (tien persent) afslag op ‘Effekto’ breë blaar onkruiddoders. Koop drie Buxus (buhk-suhs) vir R160 (een-honderd en sestig rand) en drie grondbedekkers vir R130 (een-honderd en dertig rand).
9 Sep 2023 Afrikaans South Africa Home & Garden · How To

Other recent episodes

OFM Tuinbou Praatjie word moontlik gemaak deur Pretty Gardens Tuinsentrum.

‘Pretty Gardens’ Tuinsentrum bedank almal wat vir hulle gestem het vir ‘Best Garden Centre’ in die ‘Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers’ Choice Awards 2023’ Pretty Gardens Tuinsentrum, trotse wenner van ‘Best Garden Centre’ in die ‘Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers’ Choice Awards 2023 Besoek ‘Pretty Gardens’…
28 Oct 2023 3 min

OFM Tuinboupraatjie saam met Christo Coetzer van Pretty Gardens Tuinsentrum

Vandag gee Christo Coetzer van Pretty Gardens Tuinsentrum vir ons raad en advies oor hoe om ‘microgreens’ in jou kombuis of stoep te groei! Kry 10% (tien present) afslag op alle kruie plantjies in 12 sentimeter potte. Kry ook 10% afslag op ‘Starke Ayres’ ‘microgreens’- en spruite-saad, asook ‘Palm Peat’…
30 Sep 2023 2 min