Leon Schuster is "Die Bokmasjien"

--:--
In 'n onlangse aflewering van die gewilde "Good Morning Breakfast"-program, het die span die voorreg gehad om met die legendariese Suid-Afrikaanse sanger, akteur en grapjas, Leon Schuster, te gesels. Schuster het die afgelope tyd baie aandag gekry nadat hy 'n rugoperasie ondergaan het, en hy het met die span gedeel oor sy herstelproses en huidige gesondheid.

Die gesprek het toe 'n ligter toon aangeneem toe hulle oor die komende 2023 rugbywêreldbeker gesels het. Soos almal weet, is Leon 'n groot rugby ondersteuner en het hy in die verlede al verskeie treffers geskryf ter ondersteuning van die Springbokke. Die nuutste bydrae tot sy versameling is "Die Bokmasjien", 'n lied wat spesiaal geskryf is vir die 2023 wêreldbeker.
12 Sep 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Marietha Johnson

Marietha Johnson · Director at Child Welfare Bfn & Childline FS.
1 Nov 1AM 2 min

Maxine D’Amico

Maxine D’Amico, SPAR Inland Advertising and Promotions Manager, speaks about SPAR OFM Carols by Candlelight, taking place in Central South Africa in November 2023.
1 Nov 1AM 3 min