'Business should work in tandem with local chambers' – NOCCI

--:--
The Northern Cape Chamber of Commerce and Industry (NOCCI) urges local business to not work in isolation to fight soaring electricity prices and service delivery challenges. NOCCI CEO, Sharon Steyn, tells the OFM Business Hour that it is better to work in tandem with local chambers when tackling issues of the above nature, as this yields greater results.
12 Sep 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vaaldriehoek se sakeleiers wil duidelikheid kry oor Amsa-afleggings

Die uitvoerende hoof van Vaal Business Cooperation, Klippies Kritzinger, het aan OFM Sakeuur gesê dat sakeleiers insae wil hê in die herstruktureringsproses en om die implikasies daarvan te bespreek. Die staalprodusent het aangekondig dat die bedrywighede by die Newcastle- en Vereeniging-aanleg van Januarie gestaak word. Minstens 3 500 poste word…
6 Dec 6AM 4 min

Groot veranderinge vir Egskeidingswet in Suid-Afrika

Wysigings gaan gemaak word aan ’n afdeling van die Egskeidingswet in Suid-Afrika nadat die konstitusionele hof dit ongeldig en strydig met die Grondwet verklaar het. Hoe raak dit jou as ’n kleinsake-eienaar of alleeneienaar as jy van jou gade skei? Die prokureur Ilze Strydom van PH Prokureurs en Kayla Barker…
4 Dec 12PM 14 min

NWU Business School

A lot of small businesses in South Africa went through a rough time this year. Factors such as load-shedding, the high prices of fuel, inflation and interest rates – to name but a few, contributed to this. Prof Waldo Kruggel, who represents the NWU Business School, shares a few tips…
27 Nov 11AM 3 min

SARB hou rentekoerse onveranderd

Die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee het besluit om die repokoers onveranderd te hou op 8,25%. Aubrey Larkins, 'n ontleder van Efficient Private Clients, sê aan OFM Sakeuur dat Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, die besluit geneem het ondanks die hoër inflasie. Dit het in Oktober tot 5,9% gestyg teenoor 5,4%…
23 Nov 2PM 4 min