
Die OFM tuinbou praatjie word moontlik gemaak deur Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein Langenhovenpark.
--:--
Vandag gee Christo Coetzer raad en advies oor vrugte bome asook watter groente soorte nou geplant kan word vir die somer.
Kry die naweek 10% Afslag op alle vrugte bome asook op n groot reeks blommende hangmandjies. Kry n Eureka suurlemoen boom vir slegs R150-00 die naweek.
Kry die naweek 10% Afslag op alle vrugte bome asook op n groot reeks blommende hangmandjies. Kry n Eureka suurlemoen boom vir slegs R150-00 die naweek.