Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie oor die onderwerp “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

--:--
Charl Saunderson is ‘n dorperskaap-teler naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy gee sy mening oor die afgelope naweek se Wêreldbeker-toernooi en lesse wat daaruit vir die boerdery geleer kan word. Saunderson vertel van die fokus in daardie spesifieke wedstryd wat ook in boerdery toegepas kan word. Hoe ‘n mens se besluitneming beïnvloed word en hoe sekere toegewings en aanpassings gemaak kan word. Doelgerigte boerdery word as die fokuspunt gebruik.
20 Oct 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Laventel vir die ladies met Isabel Saunderson

Isabel Saunderson, eggenote van die bekende Charl, van "Kom ons praat weer bietjie boer-faam", gesels vanoggend op die vooraand van Moedersdag hierdie naweek. Sy deel 'n lip-lek lekker skaaprib resep.
9 May 4 min