Hoe sal die ouerskapverlof van vier maande verdeel word?
--:--
Ouers sal self moet besluit hoe hulle die ouerskapverlof van vier maande gaan verdeel. Dit het onlangs in die hooggeregshof in Johannesburg die groenlig gekry. Ilze Strydom, direkteur van familiereg by PH-prokureurs, het dit breedvoerig bespreek met Kayla Barker op die OFM Sakeuur.