![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_1382874_20231121_204439_600.jpg)
Is dit eties om steenkoolnavorsing in Suid-Afrika te doen?
--:--
Beslis, sê prof. Marco le Roux, direkteur van die Sentrum vir Ingenieursonderwys aan die Noordwes-Universiteit. Hy was op OFM Sakeuur om steenkoolnavorsing te bespreek. Reuters het onlangs eksklusief berig dat Suid-Afrika sy bindende doelwitte vir die 2030-koolstofvrystellings ingevolge die Parys-klimaatooreenkoms gaan misloop. Le Roux sê volgens voorspellings sal Suid-Afrika ná 2050 steeds van steenkool afhanklik wees vir elektrisiteit.