Groot veranderinge vir Egskeidingswet in Suid-Afrika
Loading player...
Wysigings gaan gemaak word aan ’n afdeling van die Egskeidingswet in Suid-Afrika nadat die konstitusionele hof dit ongeldig en strydig met die Grondwet verklaar het. Hoe raak dit jou as ’n kleinsake-eienaar of alleeneienaar as jy van jou gade skei? Die prokureur Ilze Strydom van PH Prokureurs en Kayla Barker bespreek die besonderhede daarvan.