![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_2160_20221005_104223_600.jpg)
Platinum Agri Makelaars
--:--
Platinum Agri Makelaars is in Kroonstad gebasseer, maar verskaf landswyd oesversekering produkte aan saaiboere. Pulane Nel-Sekepe het met Madelle van Schalkwyk gepraat oor hoeveel skade is al aangemeld hierdie seisoen en meer.