Ekonomie 101: Wat is die monetêre beleid?

Loading player...
Soos algemeen verwag het die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee die repokoers onveranderd op 8,25% gehou. Die MBK het wel gewaarsku teen die risiko vir hoër inflasie weens die swakker rand en die onrus in die Rooisee wat handel wêreldwyd negatief raak.
Om dit te verstaan het OFM Sakeuur vir prof. Waldo Krugell van die Noordwes-Universiteit gevra om dit te verduidelik.
26 Jan 2024 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Verstaan jou regte by eiendomsveilings

Wat gebeur wanneer ’n eiendom wat op ’n veiling gekoop is, met kenmerke bemark word wat nie deel van die verkoop is nie? Ons ontleed ’n baanbrekers-uitspraak oor verbruikersbeskerming ná ’n Limpopo-egpaar ontdek het dat die dam en wild wat gebruik is om ’n wildplaas te verkoop, in werklikheid op…
22 Jan 12PM 11 min

Foot-and-mouth disease forces Bloem Show to cancel livestock showcase

The organisers of the much-anticipated Bloem Show have cancelled the livestock showcase for 2026. This is due to the ongoing outbreak of foot-and-mouth disease in South Africa. Bloem Show CEO, Elmarie Prinsloo, says that the decision was a difficult one for them to make. However, the rest of the event…
19 Jan 9AM 2 min

Transalloys at the end of its financial tether, retrenchments loom

South Africa’s last remaining manganese smelter, Transalloys, is consulting with labour on imminent large-scale retrenchments. Transalloys Managing Director, Theo Morkel, confirms to OFM these consultations kicked off on Thursday, 8 January. Transalloys, is at the end of its financial tether, battling soaring electricity costs, which they say reportedly account for…
13 Jan 4AM 7 min