Barto by VKB Bieliemieliefees 2024

--:--
Barto tree op by VKB Bieliemieliefees 2024, OFM Nights se Ashmund Martin het met hom gesels.
9 Feb English Explicit South Africa News · Business

Other recent episodes

Buco Kathu nou grootter en beter!

Estelle Kuca, Buco se streeksoperasiebestuurder gesels met Pulane Nel Sekepe oor die opknapping va Buco in Kathu en ander areas.
18 Apr 2 min

24 April hou Hoërskool Witteberg Opedag

Hoërskool Witteberg in Bethlehem hou opedag vir graad 7 leerders. Pulane Nel Sekepe gesels met die skoolhoof Mr. Hannes Oosthuizen oor hoe hulle durf om te droom en leef om te leer.
17 Apr 4 min