Donderdag Oggenddiens - Ds Frans Oosthuizen

Loading player...
JOHANNES 3

14Moses het die slang in die woestyn hoog op 'n paal gesit; so moet die Seun van die mens verhoog word, 15sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe kan hê.
16“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. 17God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.
29 Feb 2024 12AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagoggend Erediens - Ds Graham Read

JOHANNES 20 Die opstanding. (Mt. 28:1-10 en ooreenk. pl.) 1EN op die eerste dag van die week kom Maria Magdaléna vroeg, terwyl dit nog donker was, by die graf en sien dat die steen van die graf weggeneem was. 2Sy hardloop toe en kom by Simon Petrus en by die…
20 Apr 2AM 26 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Graham Read

JOHANNES 19 25 En by die kruis van Jesus het gestaan sy moeder en sy moeder se suster, Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdaléna. 26En toe Jesus sy moeder sien en die dissipel wat Hy liefgehad het, by haar staan, sê Hy vir sy moeder: Vrou, dáár is…
19 Apr 1AM 20 min

(Goeie Vrydag) Vrydagaand Erediens - Ds Graham Read

HEBREËRS 12 Volharding onder beproewinge volgens die voorbeeld van Christus. 1DAAROM dan, terwyl ons so 'n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, 2die oog gevestig…
18 Apr 12PM 28 min

(Goeie Vrydag) Vrydagoggend Erediens - Ds Graham Read

PSALMS 22 My God, waarom het U my verlaat? 1VIR die musiekleier; op die wysie van: „Die hert van die dageraad.” 'n Psalm van Dawid. 2 My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul? 3My God, ek roep bedags,…
18 Apr 2AM 28 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Graham Read

MATTHÉÜS 27 37En bokant sy hoof het hulle sy beskuldiging in skrif opgestel: DIT IS JESUS, DIE KONING VAN DIE JODE. 38Toe word daar saam met Hom twee rowers gekruisig, een aan die regter- en een aan die linkerkant. 39En die verbygangers het Hom gesmaad terwyl hulle hul hoofde skud…
17 Apr 1AM 17 min