A 9 year old girl was playing when she got injured by a large chunk of wood!

Loading player...
'n 9 jarige meisie van Oranje Meisieskool in Bloemfontein het saam met haar maatjies gespeel. Hulle het mekaar deur die gang gesleep op 'n kombers toe hierdie splinter haar beet kry! Sy is gelukkig besig om goed te herstel. Bly ingeskakel op OFM vir die onderhoud.

A 9 year old girl was playing with her friends when she got injured by this large "splinter"! Stay tuned to OFM for the interview

Siesta on OFM - The sound of your life
Weekdays 3 - 7 pm
19 Feb 2015 9AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min