Ses nuwe veeartse vir die Noord-Kaap
--:--
Pieter Möller berig oor Veeartsenydienste wat 6 veeartse vir die Noord-Kaap aanstel om die nood te verlig in die provinsie.