Shandor en Pieter Moller sweet vir 'n beter toekoms vir kinders

Loading player...
Shandor en Pieter Moller sal die komende sondag aan die 25ste Two Oceans deel neem om fondse in te samel vir Mosaic SA, 'n liefdadigheids organisasie wat na kinders se fisiese en emosionele welstand omsien.
8 Apr 2024 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Jo Black

Jo Black vier 100 jaar van Afrikaans met sy nuutste enkelsnit "Haar Naam Is Afrikaans"
20 Mar 12AM 4 min

Elvis Blue

Elvis keer weer terug met n nuwe enkelsnit ''Ware Noord'' hy gee ook advies vir deelnemers in OFM se nuwe Trok Talent kompetisie.
19 Mar 3AM 5 min

Ivan Roux

''As sy klaar is met jou dan sluk sy jou in en spoeg die pitte uit''- Ivan Roux se nuutste enkelsnit Pitte.
19 Mar 3AM 7 min

Angie Forster

Kliniese Sielkundige Angie Forster verduidelik hoe om goed wat jou pla aangaande jou eggenoot of geliefde in n positiewe manier aan te pak.
19 Mar 2AM 5 min