Brendan Peyper en Barto by die Bloem Skou 26 April

--:--
Brendan Peyper en Barto loer in op At Lunch en gesels met Pulane Nel Sekepe oor wat mense kan verwag van hulle vertonings hierdie jaar by die Bloem Skou.
23 Apr English South Africa News · Business

Other recent episodes

Geleenthede en gevare vir Afrika se ekonomiese groei

Die Internasionale Monetêre Fonds het onlangs aangedui hulle is optimisties oor die groeivooruitsigte vir sub-Sahara Afrika se ekonomie. Pulane Nel Sekepe het met Waldo Krugell, 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit, gesels om meer hieroor uit te vind.
29 Apr 4 min