Hoërskool Reitz hou op 26 Julie 2024 Jeug en Landbou dag.

--:--
Die beheerliggaam Lid van Hoërskool Reitz Jors Kriek, gesels met Pulane Nel Sekepe oor wat om te verwag by vanjaar se Jeug en Landbou dag aangebied deur Reitz Landbou Akademie aanbied.
22 Jul English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nationale Park week by Sanparke

September is Toerisme maand en oudergewoonte vier Sanparke ook weer nasionale parke week vanaf die 9de. Anny Bruyns gesels met Genevieve Maasdorp om meer uit te vind.
5 Sep 1 min

Bethlehem Meganisasie Ekspo en Gholfdag

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Wimpie Nel, Verkoopsbestuurder OVK Meganisasie Noord Streek, en Gerrie Coetzee, Bemarker Heelgoedere, oor OVK Bethlehem Meganisasie se Ekspo en Gholfdag.
4 Sep 3 min