Bizskoops - 25 Julie 2024
--:--
Op die program vandag,
# Ons gesels oor die pensioen tweepotstelsel, en
# Statistieke Suid-Afrika het vandag die jongste verbruikersprys-inflasiesyfer bekend gemaak.
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die positiewe en negatiewe punte van die president se toespraak met die opening van die parlement.
# In internasionale sake-nuus... ons gesels oor verlede week se wêreldwye IT-onderbreking.
# In beleggingsnuus... Die Gedragsowerheid vir Finansiële Dienste waarsku oor 'n beleggingsbedrogspul.
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor voorspellings vir die globale BBP-groei in Julie.