Bizskoops - 01 Augustus 2024
--:--
Op die program vandag,
# Middelklas-Suid-Afrikaners neem ongesonde skuldvlakke aan , en
# Oproepe neem tans toe dat die regering BTW op hoender moet skrap
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die Olimpiese Spele, medaljes en die ekonomie.
# In internasionale sake-nuus... MacDonalds se verkope neem globaal af
# In beleggingsnuus... Ekonome hou die aparte notering van Pick n Pay se Boxer dop
# En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die belang van Agoa vir Suid-Afrika.