Wees 'n entrepreneur (2)

--:--
In Suid-Afrika met sy magdom uitdagings, word ’n mens dikwels genoodsaak om vindingryk te wees en ‘n entrepreneur te word. Maar wat behels entrepreneurskap en hoe kan jy ’n ondernemer word? Magriet Groenewald, suksesvolle entrepreneur gee raad. In die tweede deel van ons onderhoud met haar, gee sy ook wenke hoe jy te werk kan gaan om jou produk of diens op die mark te kry.
25 Jul 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Regulations on Companies Amendment Act will improve understanding and implementation

We continue discussing the Companies Amendment Act with Laurence Grubb Master Reward Specialist and Exco Member at the South African Reward Association (SARA). He says government needs to publish the implementation dates of the changes in the act and publish regulations accompanying some of those changes which will aid understanding…
17 Sep 7AM 5 min

Virseker bekroon as beste korttermynversekeraar

In 'n onlangse prestasie het Virseker die gesogte toekenning as beste korttermynversekeraar in die Ask Afrika Orange Index® verower. Hierdie toekenning, wat al 23 jaar lank 'n toonaangewende maatstaf is van uitnemendheid in kliëntediens, dek 26 industrieë en 200 handelsmerke. Meer as 48 000 kliënte se terugvoer word in ag…
11 Sep 12PM 5 min

Companies Amendment Act criticised for not being 'business friendly'

We discuss the Companies Amendment Act with Laurence Grubb Master Reward Specialist and Exco Member at the South African Reward Association (SARA). The amendments require companies in the country to disclose their remuneration reports, policies and the pay gap between the highest and lowest-paid employees amongst other things. Grubb says…
9 Sep 3AM 8 min