Media 24 se goeie nuus
Loading player...
Indien die voortbestaan van gehalte joernalistiek, ook in Afrikaans, die kerndoel is, is die jongste aankondiging dat oor die behoud van 66 redaksionele poste by Media24, baie goeie nuus.
Hierdie poste raak hoofsaaklik joernaliste van die gedrukte koerante waarvan Media24 in die nabye toekoms wil afsien.
Hierdie poste raak hoofsaaklik joernaliste van die gedrukte koerante waarvan Media24 in die nabye toekoms wil afsien.