Donderdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

Loading player...
GENESIS 41
Josef lê die farao se drome uit
1Twee jaar later het die farao 'n droom gehad. Hy het gedroom hy staan langs die Nyl. 2Uit die rivier kom daar toe sewe mooi vet koeie uit en hulle gaan wei in die vleigras. 3Ná hulle kom daar toe sewe ander koeie uit die rivier uit. Hulle was lelik en maer en het langs die ander koeie op die rivierwal gaan staan. 4Toe vreet die lelike maer koeie die sewe mooi vettes op.
Daarna het die farao wakker geskrik.
5Hy het weer aan die slaap geraak en weer gedroom. Hy het gesien hoe sewe mooi vol are opskiet aan een stingel. 6Ná hulle kom daar toe sewe skraal are uit wat verskroei is deur die oostewind. 7Die skraal are sluk toe die sewe vol vet are in. Daarna het die farao wakker geskrik, en hy het besef hy het gedroom.
12 Sep 2024 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

PSALMS 100 'n Oproep om God te prys. 1 'n PSALM. By die lofoffer. Juig voor die Here, o ganse aarde! 2Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. 3Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die…
11 Mar 2AM 11 min

Maandag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

GALÁSIËRS 5 22Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. 23 Teen sulke dinge is die wet nie. 24Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig. 25 As ons deur die Gees lewe, laat ons…
10 Mar 2AM 15 min

Sondagaand Erediens - Ds Kobus Botha

JOHANNES 12 32En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek. 33 En dit het Hy gesê om aan te dui hoedanige dood Hy sou sterwe.
9 Mar 1PM 19 min

Sondagoggend Erediens - Ds Kobus Botha

JOHANNES 12 Maria salf die voete van Jesus. (Mt. 26:6 vv. en ooreenk. pl.) 1EN Jesus het ses dae voor die pasga na Betánië gekom waar Lasarus was, wat dood gewees het en wat Hy uit die dode opgewek het. 2Hulle het toe vir Hom daar 'n maaltyd berei, en…
9 Mar 3AM 21 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

PSALMS 100 'n Oproep om God te prys. 1 'n PSALM. By die lofoffer. Juig voor die Here, o ganse aarde! 2Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. 3Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die…
8 Mar 1AM 19 min