Woensdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

--:--
HEBREËRS 12

28Laat ons wat 'n onwankelbare koninkryk ontvang het, dan nou dankbaar wees. Laat ons God dankbaar dien met eerbied en ontsag, soos Hy dit wil, 29want ons God is 'n verterende vuur.
18 Sep 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Vrydag Oggenddiens - Ds Jan Venter

DANIËL 1 5En die koning het vir hulle 'n daaglikse porsie bestem uit die spys van die koning en van die wyn wat hy gedrink het; om hulle so drie jaar lank op te voed, sodat hulle aan die einde daarvan voor die koning kan dien. 6En onder hulle was…
8 Nov 1AM 16 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

DANIËL 1 6En onder hulle was uit die kinders van Juda: Daniël, Hanánja, Mísael en Asárja. 7Maar die owerste van die hofdienaars het hulle ander name gegee: Daniël het hy Béltsasar genoem, en Hanánja Sadrag, en Mísael Mesag, en Asárja Abednégo. 8En Daniël het hom voorgeneem om hom nie te…
7 Nov 1AM 13 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

DANIËL 1 Daniël en sy vriende aan die koninklike hof in Babel. 1IN die derde jaar van die regering van Jójakim, die koning van Juda, het Nebukadnésar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër. 2En die Here het Jójakim, die koning van Juda, in sy hand gegee,…
6 Nov 1AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

DANIËL 1 8En Daniël het hom voorgeneem om hom nie te verontreinig met die spys van die koning of met die wyn wat hy gedrink het nie; daarom het hy die owerste van die hofdienaars vergunning gevra dat hy hom nie hoef te verontreinig nie.
5 Nov 1AM 15 min