Episode 1: Tiener van Sasolburg reël staptog
Loading player...
’n Tiener van Sasolburg reël ’n staptog om mense bewus te maak van veelvuldige sklerose (MS) nadat dié chroniese toestand by haar niggie gediagnoseer is.