FNB se Dawie Maree oor Voermol se veeprodusent van die jaar toekennings

Loading player...
Pieter Möller het onlangs Voermol se veeprodusent van die jaar toekennings bygewoon. Hy gesels met borg FNB se Dawie Maree oor wat die kriteria was asook eknonomiese vooruitsigte vir die landbousektor…
20 Nov 2024 10PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Wolbemagtigingstrust

Pieter Möller berig oor 'n wolbemagtigingstrust wat onlangs gestig is tot voordeel van produsente in dié bedryf.
21 Jan 12AM 1 min