Joleen "Ek is in 'n verhouding met beide mans, ons bly ook saam"

Loading player...
Dit is vreemd en buite die norm, maar dit werk vir Joleen en haar twee mans. Joleen Geldenhuys en haar man van 17 jaar het op skei gestaan, waar sy gedurende die tyd verlief geraak het op nog 'n man. Sy het steeds gevoelens vir haar man gehad en het eerder die voorstel gemaak dat hulle al drie saam in 'n verhouding tree... Joleen deel haar storie.
4 Feb 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Melk Tert Final

Geraldine Mong van Bethlehem is die Good Morning Breakfast se Melktert Meester!
27 Feb 3AM 3 min