Vrydag Oggenddiens - Pastoor Eugene du Randt

Loading player...
EFÉSIËRS 2

5ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus — uit genade is julle gered
14 Feb 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Dinsdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

PSALMS 32 U het my skuld vergewe 1'n Gedig van Dawid. Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde vergewe word. 2Dit gaan goed met die mens vir wie die Here die oortreding nie toereken nie en in wie se gees daar…
13 Jan 1AM 16 min

Maandag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

PSALMS 1 Die Here lei die regverdiges 1Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, 2maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. 3Hy is soos 'n…
12 Jan 1AM 17 min

Sondagaand Erediens - Prof Pieter Verster

1 KORINTIËRS 15 Die opstanding van die dooies 12As ons dan verkondig dat Christus uit die dood opgewek is, hoe kan party van julle nog beweer dat daar geen opstanding van die dooies is nie? 13As daar geen opstanding van die dooies is nie, beteken dit dat Christus ook nie…
11 Jan 12PM 23 min

Sondagoggend Erediens - Prof Pieter Verster

MATTEUS 25 Die profetiese rede: die laaste oordeel 31“Wanneer die Seun van die mens in majesteit kom en al die engele saam met Hom, sal Hy op sy koninklike troon gaan sit. 32Al die volke sal voor Hom bymekaar gebring word, en Hy sal die mense van mekaar skei soos…
11 Jan 2AM 29 min

Saterdag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

2 TESSALONISENSE 1 5Dit alles is 'n bewys van die regverdige oordeel van God, naamlik dat Hy julle geskik geag het vir sy koninkryk, waarvoor julle nou ook ly. 6God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly; 7en aan…
10 Jan 1AM 18 min