
VKB Bieliemieliefees 2025: Blackbyrd
--:--
BlackByrd is ‘n poptrio van Kaapstad. Die groep bestaan tans uit Tarryn Lamb, Tasha en Tasché. BlackByrd se klank is stewig gewortel in popcountry met ballades oor liefde en hartseer. Tasha gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hul vertooning by die VKB Bieliemieliefees.