Sondagaand Erediens - Past Marius Jacobs

Loading player...
PSALMS 91
In die beskerming van die Allerhoogste.
1HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
2Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.
3Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes.
4Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is 'n skild en pantser.
5Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie,
6vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie!
7Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand — na jou sal dit nie aankom nie.
8Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien.
9Want U, Here, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.
10Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;
2 Mar 2025 12PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagaand Erediens - Ds Dirk Meijer

HEBREËRS 3 Jesus is meer as Moses 1Daarom, broers wat vir die Here afgesonder is en deelgenote is van die hemelse roeping, moet julle noukeurig let op Jesus, die Apostel en Hoëpriester van die geloof wat ons bely. 2Hy is getrou aan God wat Hom aangestel het, soos ook Moses…
11 Oct 1PM 28 min

Sondagoggend Erediens - Ds Dirk Meijer

PREDIKER 11 Werp jou brood op die water 1Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug. 2Hou jou besittings op sewe, selfs ag plekke, want jy weet nie watter teëspoed oor die land kan kom nie. 3As die wolke vol water is, reën hulle leeg op die…
11 Oct 3AM 27 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

GENESIS 1 24Toe het God gesê: “Laat die aarde lewende wesens voortbring, elkeen na sy aard: mak diere, diere wat kruip, wilde diere, elkeen na sy aard.” So het dit gebeur. 25God het die wilde diere op die aarde gemaak, elkeen na sy aard; ook die mak diere, elkeen na…
10 Oct 2AM 19 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

GENESIS 1 God se skeppingswerk 1In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. 3Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig…
9 Oct 2AM 9 min