Elvis Blue

Loading player...
Elvis keer weer terug met n nuwe enkelsnit ''Ware Noord'' hy gee ook advies vir deelnemers in OFM se nuwe Trok Talent kompetisie.
19 Mar 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Clarens sanger gekroon as OFM Trok Talent-wenner!

Die oomblik waarvoor OFM-luisteraars sedert Maart gewag het, het vanoggend aangebreek met die aankondiging van die wenner van die OFM Trok Talent-kompetisie. Die kompetisie, wat in samewerking met Select Musiek (’n afdeling van Sony Music Entertainment Africa) aangebied is, het dramaties geëindig toe ’n niksvermoedende Rudo Schwim van Clarens in…
25 Apr 2AM 2 min