
Vir meer as 25 jaar voorsien Aqua Ozone Global mediese toestelle wat suurstof inname in jou huis kan verhoog.
Loading player...
Aqua Ozone Global spog met meer as 90 000 kliente wat in hulle mediese sisteem belê het. Kobus Tosen van Aqua Ozone Global sluit by Pulane Nel-Sekepe aan en vertel oor hulle draagbare mediese osoon sisteem wat mense se lewens verander asook hul spesiale aanbod vir luisteraars.
Kontak Kobus Tosen by 082 447 2541 vir meer inligting.
Kontak Kobus Tosen by 082 447 2541 vir meer inligting.


