Sondagoggend Erediens - Past Buks van Staden
Loading player...
JOHANNES 15
17Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê!”
HABAKUK 1
Die antwoord van die Here: Ek gaan iets doen
5Die Here het geantwoord:
Kyk na die ander nasies:
julle sal verstom staan oor wat julle sien.
Ek gaan nog tydens julle lewe iets doen wat julle nie sal glo
as dit vir julle vertel word nie.