
Belasting: Wat moet ek weet soos die finansiële jaar tot 'n einde kom?
Loading player...
Kennis bou welvaart. Hierdie "Wellness Wednesday" gee Rudolph Geldenhuys ons raad oor hoe om die einde van die finansiële jaar te navigeer, met jou belastingopgawes in gedagte. Wat moet ek weet wat moontlik my opbrengs kan verbeter? Rudolph deel sy insigte.

