Ons trou - hoe werk ons nou met ons geld?

Loading player...
Wanneer jy op trou staan , is daar soveel dinge wat oorweeg moet word, en baie van hierdie dinge is vir jou en jou ander helfde nuut. Geld, en nou om finansies saam met iemand anders te navigeer, is een van daardie nuwe dinge. Waaraan moet ons dink wanneer dit by ons geld kom, wat is ons gesamentlike finansiële doelwitte, en hoe wil ons maand tot maand met ons geld werk? Rudolph Geldenhuys kom beantwoord al hierdie vrae.
18 Feb Afrikaans South Africa Business · Business

Other recent episodes

Goeie skuld en slegte skuld... Het jy geweet daar is 'n verskil?

Rudolph gesels met ons oor goeie en slegte skuld. Van skuld vir jou huis tot skuld vir 'n kar, kredietkaart skuld of studie skuld... wat moet jy so gou as moontlik van ontslae raak? Huis huur of huis koop, wat is die beste opsie vir jou begroting. Kom luister saam…
29 Apr 10 min

Hoe kan belasting veranderinge tot jou voordeel wees?

Pulane en Rudolph gesels oor die nuutse belasting veranderinge wat in werking getree het, en hoe dit tot jou voordeel kan wees. Rudolph verduidelik vir ons wat is die nuutste belasting inligting om van te weet, en maak lekker maklike somme as voorbeelde vir elkeen om dit te verstaan.
24 Apr 7 min

Hoe gaan ons brandstof bekostig?

Die petrol- en dieselprys het gestyg, hoe beïnvloed dit my sak? Pulane en Rudolph delf in die impak van die petrolverhogings op ons daaglikse begrotings in hierdie jongste episode. Rudolph deel 'n paar insigte oor hoe jy jou begroting kan herrangskik om voorsiening te maak vir die impak van petrolprysverhogings…
15 Apr 6 min

Is meer geld die antwoord in jou huwelik?

Hoe werk ons met ons geld? Weet ons waarheen ons geld gaan? En, is meer geld dalk die antwoord? Rudolph Geldenhuys geels met Pulane Nel-Sekepe oor geldsake in 'n huwelik - hoe kan jy en jou maat op die selfde bladsy kom as dit geld aan betref?
1 Apr 7 min