
Charl Saunderson praat in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor innovasie en klein treetjies
Loading player...
Charl Saunderson praat in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor die nodigheid van innovasie en klein treetjies wat elke dag 'n bietjie verder geneem moet word.

