
Lenacapavir skenking verwelkom in SA
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigs-Raad, SANAC, het die aankoms van die eerste besending van die nuwe MIV-voorkomingsmiddel, Lenacapavir, verwelkom. Die Globale Fonds het 37 920 dosisse van die inspuiting geskenk, wat twee keer per jaar aan MIV-negatiewe mense toegedien word. Nelson Dlamini van die raad sê hulle werk aktief saam met sleutel-belanghebbendes oor onder meer lisensiëring vir die plaaslike vervaardiging van Lenacapavir:

