Goeie skuld en slegte skuld... Het jy geweet daar is 'n verskil?
Loading player...
Rudolph gesels met ons oor goeie en slegte skuld.
Van skuld vir jou huis tot skuld vir 'n kar, kredietkaart skuld of studie skuld... wat moet jy so gou as moontlik van ontslae raak?
Huis huur of huis koop, wat is die beste opsie vir jou begroting.
Kom luister saam en leer meer oor hoe jy jou skuld beter kan bestuur.