Van die eerste gesprek oor ’n produsent se risiko, tot die oomblik wanneer skade plaasvind en ’n eis bestuur moet word, is die verhouding tussen AgriSeker en die makelaar deel van elke stap. Dit is ’n vennootskap waarin kennis gedeel, verantwoordelikheid gedra en oplossings saam gevind word – met die…
Die makelaar beklee ’n unieke plek in die verhouding tussen die produsent en AgriSeker. Dit is iemand wat die boer se besigheid en risiko’s leer ken, advies gee wanneer besluite geneem moet word, en dikwels die eerste oproep ontvang wanneer iets verkeerd loop. Maar ’n sterk makelaar kan dit nie…
Gewasse, weerstoestande en skade kan kompleks wees. Daarom kan daar nie van ’n makelaar verwag word om elke tegniese antwoord oor elke gewas of tipe skade self te hê nie. Hy hoef ook nie. Agter die makelaar staan AgriSeker se spesialisspan met tegniese kennis, ervaring, skadebepaling en ondersteuning in die…
Wanneer hael of ander skade ’n oes tref, is die makelaar dikwels die eerste persoon wat die produsent bel. Dit is ’n oomblik waarin goeie advies, vinnige kommunikasie en ’n doeltreffende eisproses besonder belangrik word. En dit is ook waar die vennootskap tussen AgriSeker en die makelaar in praktyk getoets…
’n Makelaar ken sy kliënt. Hy verstaan die boerdery, die omgewing en die risiko’s waarmee die produsent elke seisoen rekening moet hou. Maar om daardie kennis in die regte dekking te omskep, verg ’n spanpoging. Dit is waar AgriSeker se verhouding met die makelaar begin. Deur onderskrywingskennis en die makelaar…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.