Agter die Makelaar: Loise Botha - Onderskrywingsbestuurder by AgriSeker
Loading player...
’n Makelaar ken sy kliënt. Hy verstaan die boerdery, die omgewing en die risiko’s waarmee die produsent elke seisoen rekening moet hou. Maar om daardie kennis in die regte dekking te omskep, verg ’n spanpoging.
Dit is waar AgriSeker se verhouding met die makelaar begin. Deur onderskrywingskennis en die makelaar se begrip van die produsent bymekaar te bring, kan risiko behoorlik beoordeel word en kan die regte oplossing gevind word.