“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Reinhard Kuschke

Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met AgriSeker Besturende Direkteur, Reinhard Kuschke, oor hoe AgriSeker boere ondersteun om risiko te bestuur, by veranderende omstandighede aan te pas, en met groter sekerheid vir toekomstige seisoene te beplan.
6 May 5AM Afrikaans South Africa Nature · News

Other recent episodes

Agter die Makelaar: Reinhard Kuschke - Besturende Direkteur by AgriSeker

Van die eerste gesprek oor ’n produsent se risiko, tot die oomblik wanneer skade plaasvind en ’n eis bestuur moet word, is die verhouding tussen AgriSeker en die makelaar deel van elke stap. Dit is ’n vennootskap waarin kennis gedeel, verantwoordelikheid gedra en oplossings saam gevind word – met die…
2 Oct 2AM 5 min

Agter die Makelaar: Wilco van Heerden - Oesversekering Spesialis by VKB

Die makelaar beklee ’n unieke plek in die verhouding tussen die produsent en AgriSeker. Dit is iemand wat die boer se besigheid en risiko’s leer ken, advies gee wanneer besluite geneem moet word, en dikwels die eerste oproep ontvang wanneer iets verkeerd loop. Maar ’n sterk makelaar kan dit nie…
2 Oct 2AM 3 min

Agter die Makelaar: Eugene Wandrag - Besigheidsanalis by AgriSeker

Gewasse, weerstoestande en skade kan kompleks wees. Daarom kan daar nie van ’n makelaar verwag word om elke tegniese antwoord oor elke gewas of tipe skade self te hê nie. Hy hoef ook nie. Agter die makelaar staan AgriSeker se spesialisspan met tegniese kennis, ervaring, skadebepaling en ondersteuning in die…
2 Oct 2AM 3 min

Agter die Makelaar: Johan Roos - Finansiële en Eise Bestuurder by AgriSeker

Wanneer hael of ander skade ’n oes tref, is die makelaar dikwels die eerste persoon wat die produsent bel. Dit is ’n oomblik waarin goeie advies, vinnige kommunikasie en ’n doeltreffende eisproses besonder belangrik word. En dit is ook waar die vennootskap tussen AgriSeker en die makelaar in praktyk getoets…
2 Oct 2AM 3 min

Agter die Makelaar: Loise Botha - Onderskrywingsbestuurder by AgriSeker

’n Makelaar ken sy kliënt. Hy verstaan die boerdery, die omgewing en die risiko’s waarmee die produsent elke seisoen rekening moet hou. Maar om daardie kennis in die regte dekking te omskep, verg ’n spanpoging. Dit is waar AgriSeker se verhouding met die makelaar begin. Deur onderskrywingskennis en die makelaar…
2 Oct 2AM 4 min