
Derde Enduro ‘n reuse sukses
Loading player...
Die derde been van die Nasionale Enduro-kampioenskappe is met groot sukses oor die naweek net buite Omaruru aangebied. Soos beloof was Kosmos 94.1 se Francois Lottering daar en dit wil voorkom asof die baan die ryers op hulle tone gehou het.

