
Korttermyn-versekering bied meer as finansiële hulp
Loading player...
Korttermynversekering speel 'n kritieke rol om individue te help herstel van onverwagte terugslae, volgens Old Mutual Namibia se Verkope- en Onderskrywingshoof, Johannes Hesekiel. Hy sê kliënte verwag toenemend dat versekeraars nie net finansiële ondersteuning sal bied nie, maar ook duidelike leiding, doeltreffende diens en bystand tydens tye van verlies.

